EREDIENSTYE

08:00  Erediens

10:00  Klassieke Erediens

ADRES
ADMIN KANTOORURE

Dinsdag-Vrydag          08:00-12:00

  • Grey Facebook Icon
  • Grey Twitter Icon
  • Grey Instagram Icon
  • Grey YouTube Icon

© 2023 by HARMONY. Proudly created with Wix.com

GESEËND

OM TE SEËN

'N INKLUSIEWE GEMEENSKAP VIR ALMAL

08:00  Erediens

10:00  Klassieke Erediens

NUUS EN GEBEURE

Kerssangdiens

November 30, 2019

Kom skop jou feesseisoen af met NG Kerk Hartenbos se kerssangdiens op 1 Desember om 18h00.

Vleisfees

December 13, 2019

Kom koop gerus jou vleis vir die feesseisoen by NG Kerk Hartenbos se vleisfees, Saterdag, 14 Desember om 8h30.

Please reload

NG GEMEENTE HARTENBOS APP

Laai af vir Apple toestel.

Laai af vir Android toestel.

ONS VERWELKOM JOU

Hartenbos is ’n gemeente wat leef uit God se genade en seën van nuwe  kanse en weer-begin.

So kan ons groei en Sy roeping tot diens uitlewe. 

Hiervoor gee Hy aan ons gawes en rus ons toe vir ons taak...

NUWE INTREKKERS

Twee keer ‘n jaar vind ‘n kenmekaar met nuwe intrekkers van die vorige ses maande plaas.

Nuwe intrekkers kan na die diens Sondagoggende by 'n tafel in die binneplein aanmeld waar hulle ‘n vorm kan invul wat deur die Nuwe intrekkerbediening hanteer word. Nuwe intrekkers sal besoek word . ‘n Kalender en ‘n vorm vir die aanvraag van lidmaatskap sal voorsien word.

SELGROEP

Waar ons sáám vrugdra vir God se Koningkryk.

HARTSKOOL

Ons Hartskool (Hartenbos Bybel skool) is DV elke Sondag om 18:00 en Dinsdae om 17:30 in die binnehof. Sondae behandel ons die Bybelboeke, en Dinsdae verskillende aktuele temas. Ons het twee nuwe dosente wat ons Sondae gaan begelei, nl. Dr Kobus Smit en Dr Fanie Bergh. Ons sê baie welkom aan hulle! Jy kan enige tyd by enigeen of by beide aansluit. Die beste tyd om hierby in te skakel is: NOU! Almal is baie welkom. Navrae ds. Willem.

HELP ONS OM
LIEFDE EN GELOOF TE VERSPREI

Gebruik jou gawes om te gee.